Select your language

Hout te koop

Wiese Besigheids Trust verkoop goeie gehalte doringhout teen 'n baie goeie prys. Koop grootmaat by ons en ons kom lewer dit by jou perseel af!

Eerste Wiese Besigheids Trust Jaareindfunksie

Wiese Besigheids Trust is aan die begin van 2010 geregistreer en die besigheid is tot dusver baie suksesvol. Enige besigheid se sukses sit in die mense wat deel uit maak daarvan. Wiese Besigheids Trust het 'n ongelooflike span mense.

Loxton Mini Skou en Boeresport

10 September 2011 was weereens 'n Loxton geleentheid wat nie sommer sal doodloop nie. Loxton boeresport bied elke jaar 'n verskeidenheid van aktiwitiete aan: Persie skou, Merino en Dorper skou, boeresport, sterkman kompetisie, motorfietse, perde en kinderkaskenade.